Die Onverkrygbare Lyrics

Chris Chameleon

Chris Chameleon - Die Onverkrygbare Lyrics

Lyrics

Ek koop 'n rok van crêpe-de-chine
Met vingers op die tikmasjien
Met goeie kos en ligte dop
Sal iemand gou as vriend ontpop
Met verse oor die graf en stof
Koop ek vir my 'n rantsoen lof
Jou liefde kan ek myne noem
Met mooimaakgoed en warm soen
Kon ek verkry met geld en spel
Die wyster wat die ure tel

Translate Chris Chameleon - Die Onverkrygbare lyrics to:

Please select your language from the drop-down list to see the translation for Chris Chameleon - Die Onverkrygbare lyrics.

We have 1 Chris Chameleon's song lyrics which you can see on the right or by clicking on the artist's name.